Agri Hour
OFM-agrinuus: Peter Milton vertel oor speenkalwertransaksies─── 06:24 Tue, 15 Jan 2019
Die vleiskenner, Peter Milton gesels weer oor interessanthede uit die vleisbedryf.
Dié gesprek gaan oor speenkalftransaksies wat weer van die begin van die jaar af begin het.
Milton praat met OFM se Pieter Möller...
OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark.
OFM-nuus
