Agri Hour
Inisiatief poog om boere op hul plase te hou─── CHRISTAL-LIZE MULLER 07:43 Wed, 23 Jan 2019
Boere in die Bultfontein-distrik in die Vrystaat vat nou hande en wil saamwerk om boere in die bedryf te hou.
Die Bultfontein-bewusmakingskomitee se Toekoms in Aksie-inisiatief het ten doel om boere op die lange duur in die bedryf en op hul plase te behou. Andries du Plessis senior, ‘n saaiboer van dié distrik, wat ook ‘n lid is van die inisiatief, sê talle boere van ander distrikte, insluitende boere van Noordwes, het reeds aangesluit. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…
Dit was Andries du Plessis, ‘n saaiboer van die Bultfontein-distrik. Vir meer inligting besoek Toekoms in Aksie se Facebookblad. Om na insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-nuus
