On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

Karee-landbouvereniging reik uit na honger skoolkinders

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:25 Thu, 24 Jan 2019

Karee-landbouvereniging reik uit na honger skoolkinders | News Article
FOTO: Verskaf

‘n Landbouvereniging by Brandfort in die Vrystaat maak ‘n verskil in behoeftige kinders van die Hoërskool Staatspresident Swart se lewe.


Die Karee-landbouvereniging het deur die loop van verlede jaar  ‘n kosprojek by dié skool, waar ‘n groep leerlinge van kospakkies voorsien word. 

Daarmee saam het lede van die landbouvereniging en ander betrokkenis ook hul harte en beursies oopgemaak sodat die leerlinge en hul gesinne die Kerstyd kos op die tafel het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het verlede jaar voor hulle die kospakkies uitgedeel het,  met Miekel van Dyk, voorsitter van die Karee-landbouvereniging vir wie die projek na aan die hart lê, gepraat…



Dit was Miekel van Dyk, voorsitter van die Karee-Landbouvereniging op OFM. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.