On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Georganiseerde landbou ondersteun sy lede en help waar nodig, sê Vrystaat Landbou

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:29 Thu, 24 Jan 2019

Georganiseerde landbou ondersteun sy lede en help waar nodig, sê Vrystaat Landbou | News Article
Gerhard Kriel van Vrystaat Landbou (VL)

Georganiseerde landbou in Suid-Afrika het ten doel om ‘n voordelige en ‘n veilige omgewing vir boere te skep.


Juis daarom is boere se betrokkenheid noodsaaklik sodat die aanslae teen hulle in samewerking met georganiseerde landboustrukture aangepak kan word. Só meen Gerhard Kriel, Vrystaat Landbou (VL) se hoof uitvoerende beampte, nadat ‘n saaiboer Woensdagoggend op Before Dawn na georganiseerde landbou gekap het. 

Dié saaiboer van Bultfontein, wat lid is van ‘n onafhanklike plaaslike komitee waaraan boere behoort wat geldelik swaarkry weens onder meer die droogte, het gesê georganiseerde landbou stel nie belang om boere te help nie. Daarom is die Bultfontein-bewusmakingskomitee se Toekoms in Aksie-insiatief van stapel gestuur.

 OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Kriel gepraat…



Dit was Gerhard Kriel, Vrystaat Landbou (VL) se hoof uitvoerende beampte, slegs op OFM




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.