Agri Hour
Nuus oor 'n nasionale wolweek wat in Brittanje gehou is─── 06:42 Thu, 24 Jan 2019
OFM se Pieter Möller berig oor 'n wolweek in Brittanje wat aan die einde van verlede plaasgevind het.
Wanopvattings oor wol is op dié Internasionale-wolweek gehou, terwyl kleurvolle wolmasjiene ook ten toon gestel is.
Dit was OFM se Pieter Möller. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-nuus
