Agri Hour
OFM-agrinuus deur Pieter Möller: 2019 gaan 'n 'moeilike jaar' wees meen landbouekonoom─── 06:49 Thu, 24 Jan 2019
Die landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat (UV) gesels in hierdie OFM-agrinuusinsetsel oor uitdagings in die landboubedryf.
Hy gee ‘n vooruitsig vir 2019 en gee sy mening oor hoe landbouproduksie en- pryse daaruit sien. Maré meen 2019 gaan steeds 'n "moeilike jaar" wees, met faktore soos die reën wat té laat in baie gebiede vir mielie-aanplantings was, terwyl weiding in baie gebiede steeeds dor is.
OFM se Pieter Möller het met Maré gepraat...
OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM-nuus
