On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

OFM-agrinuus deur Pieter Möller: 2019 gaan 'n 'moeilike jaar' wees meen landbouekonoom

───   06:49 Thu, 24 Jan 2019

OFM-agrinuus deur Pieter Möller: 2019 gaan 'n 'moeilike jaar' wees meen landbouekonoom | News Article
Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat (UV)

Die landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat (UV) gesels in hierdie OFM-agrinuusinsetsel oor uitdagings in die landboubedryf.


Hy gee ‘n vooruitsig vir 2019 en gee sy mening oor hoe landbouproduksie en- pryse daaruit sien. Maré meen 2019 gaan steeds 'n "moeilike jaar" wees, met faktore soos die reën wat té laat in baie gebiede vir mielie-aanplantings was, terwyl weiding in baie gebiede steeeds dor is. 

OFM se Pieter Möller het met Maré gepraat...



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. 


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.