On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Optimalisering van die bestuur van beskikbare voedingstowwe in 'n boord is belangrik

───   07:00 Thu, 24 Jan 2019

Optimalisering van die bestuur van beskikbare voedingstowwe in 'n boord is belangrik | News Article

Die landbou-insetsel word moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Suidwes Landbou is altyd aan jou kant al kom die grootste storms oor die vlaktes van die platteland. Suidwes Landbou – Die eerste keuse!


Elize Botha praat in hierdie insetsel oor blaarontleding in pekaneutboorde en  die tydigheid daarvan in pekaneutproduksie. 'n Belangrike aspek in die suksesvolle bestuur van 'n boort is die optimalisering van die bestuur van beskikbare voedingstowwe in 'n boord. Wetenskaplikes het bewys daar is 14 minerale voedingstowwe wat nodig is vir die groei, blomvorming en vrugproduksie van 'n plant. 



Dié landbou-insetsel word moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Suidwes Landbou is altyd aan jou kant al kom die grootste storms oor die vlaktes van die platteland. Suidwes Landbou – Die eerste keuse!


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.