On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri-Clocolan se gholfdag baie gewild

───   08:39 Fri, 25 Jan 2019

Agri-Clocolan se gholfdag baie gewild  | News Article

In hierdie OFM-agrinuusinsetsel praat 'n leierboer uit die Oos-Vrystaat, AJ van Rooyen, oor ‘n baie interessante gholfdag in die platteland.


Agri-Clocolan se jaarlikse gholfdag se gewildheid ken geen perke nie. Vanjaar is weer ‘n groot hoogtepunt. Verder kry ons ook ‘n kykie in die landboutoestande tans in daardie deel van die Vrystaat.



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóúgreep op die mark.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.