On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

OVK-wolmarkverslag: Cape Wools Merino-aanwyser styg

───   08:48 Fri, 25 Jan 2019

OVK-wolmarkverslag:  Cape Wools Merino-aanwyser styg  | News Article

Dié wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.


Heinrich Victor, operasionele bestuurder vesel by OVK, berig oor die wolmark wat vandeesweek weer veld gewen het en die Cape Wools Merino-aanwyser wat met 2.7% en 578 punte gestyg het, en op R221.02 per kg gesluit het. Die Australiese markaanwyser (EMI) het terselfdertyd  met 0.2% versterk.

Die Rand het vandeesweek ietwat swakker vertoon op vlakke van R13.88 teen die VSA Dollar, wat 1.3% swakker is. 



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.