On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Zambiese minister gee plaaslike landbou 'n hupstoot

───   06:48 Tue, 29 Jan 2019

Zambiese minister gee plaaslike landbou 'n hupstoot | News Article
PHOTO: The Best of Zambia- agricultural consultants

In hierdie Before Dawn-insetsel berig Pieter Möller oor 'n hoë regeringsamptenaar wat die landboubedryf in Zambië bevorder en nou saamwerk met plaaslike boere.


‘n Zambiese minister het sy land se boere uitgedaag om hul produksie te verhoog. Die minister het veral melkboere aangemoedig om melkproduksie te verhoog en vir die doel het hy melkdiere aan boere verskaf.



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op Agriculture, News en Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.