On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

OFM-agrinuus deur Pieter Möller: Feite rondom die slagprys en ontbening van vleis

───   06:54 Tue, 29 Jan 2019

OFM-agrinuus deur Pieter Möller: Feite rondom die slagprys en ontbening van vleis | News Article

'n Vleiskenner, Peter Milton, het interessante nuus uit die vleisbedryf.


Hy praat oor verhoogde pryse van gr. A-beesvleis. Volgens hom word kalwers nou in voerkrale geteiken en speel die mielieprys ‘n belangrike rol. Hy gee ook interessante feite rondom die slagprys, ontbening van vleis en uitslagpersentasies se kurwes. 

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.