On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Sommige boere wag nog angstig op reën

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:24 Thu, 31 Jan 2019

Sommige boere wag nog angstig op reën | News Article

Terwyl sommige boere jeug oor goeie reënneerslae, wat vandeesweek in sekere gebiede in die noordwestelike deel van die Vrystaat voorgekom het, wag boere in gebiede in die westelike deel van dié provinsie steeds angstig op reën.


Pieter Brink, 'n skaapboer wat tussen Reddersburg en Smithfield, boer sê dié gebied het nog bitter min reën gehad en die situasie is nou kritiek. 

Hy  sê as dit nie binnekort goed reën nie lê daar 'n baie moeilike winter voor,  waarin hy sy kudde sal moet voer, terwyl die hoë mielieprys boere nou al kniehalter.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Brink gepraat...



Dit was Pieter Brink 'n skaapboer van wat tussen  Reddersburg en Smithfield  in die Vrystaat boer.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.