On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Nog reën op pad in VS en NW

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:28 Thu, 31 Jan 2019

Nog reën op pad in VS en NW | News Article
FOTO: OFM

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel verspreide buie vir die res van die week in dele van die Vrystaat en Noordwes. '


'n  Voorspeller van die Bloemfonteinse weerkantoor, Kevin Ingram, sê reënneerslae, van tussen 10mm en 15mm word daagliks oor naweek  in die sentrale en oostelike deel van die Vrystaat en die verre suidelike deel van Noordwes voorspel.

OFM-nuus se Christal-Lize Muler het met hom gepraat...



Dit was Kevin Ingram 'n voorspeller van die Bloemfonteinse weerkantoor. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.