On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

OFM-agrinuus: Regskenner praat oor wetlike aspekte rakende grondhervorming

───   08:03 Fri, 01 Feb 2019

OFM-agrinuus: Regskenner praat oor wetlike aspekte rakende grondhervorming | News Article

In hierdie OFM-agrinuusinsetsel praat Pieter Möller met Hans-Jurie Moolman 'n regskenner oor grondhervorming en gepaardgaande wetgewing.


Moolman sê grondhervorming is gegrond op die sekerheid van verblyfreg, die herstel van grondregte en die hervedeling van grond. Die sekerheid van verblyfreg is volgens hom die mees omstrede in landbougeledere. Dit behles wetgewing wat gevolg gee aan die Grondwet oor 'n mens wat nie uit 'n huis gesit kan word sonder 'n hofbevel en sonder dat die hof alle redelike omstandighede in ag neem nie. 



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark. OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.