On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

AfriForum gaan nie terugstaan as dit by moorde en aanvalle op plase kom nie

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:45 Mon, 04 Feb 2019

AfriForum gaan nie terugstaan as dit by moorde en aanvalle op plase kom nie | News Article
AfriForum se Ian Cameron FOTO: Verskaf

Die burgerregte-organisasie, AfriForum, is al vir ‘n geruime tyd hard aan die werk om bewustheid plaaslik en op internasionale vlak rondom moorde en aanvalle op plase en kleinhoewes te kweek.


AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron,  sê die organisasie gaan vanjaar voort met die inisiatief en gaan nie terugstaan vir kritiek van “oningeligtes” daaroor nie. Hy sê die veiligheidsituasie in landelike gebiede is ‘n prioriteit vir AfriForum en daar is goeie samewerking in verskeie provinsies met georganiseerde landboustrukture. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron.



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.