On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Nuwe wending in woloorlog in Lesotho

───   06:52 Mon, 04 Feb 2019

Nuwe wending in woloorlog in Lesotho  | News Article
FOTO: Lesotho Times

OFM-nuus se Pieter Möller berig oor wolprodusente in ons buurland, Lesotho, wat in opstand teen hul regering is.


Die regering van Lesotho het einde verlede jaar aan alle sybokhaar- en wolprodusente opdrag gegee om hul besighede met BKB in Suid-Afrika stop te sit. 

Die volskaalse woloorlog is tussen dié land se regering en sy sowat 37 000 wol en sybokhaarprodusente oor die lewering van produkte aan 'n plaaslike geregistreerde maatskappy, wat aan 'n Chinese sakeman behoort.  



Dit was OFM se Pieter Möller slegs op Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.