Agri Hour
Vleiskenner verwag 'n normale vraag en aanbod situasie in Maart─── 07:04 Tue, 05 Feb 2019
FOTO: RPO Vrystaat
OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark.
In hierdie insetsel praat 'n vleiskenner, Peter Milton, met OFM se Pieter Möller oor die negatiewe invloed van bek- en klouseer. Volgens hom word pryse afwaarts aangepas en die vleisbedryf vat effens houe vroeg in 2019. Hy sê die veebedryf is in 'n moeilike situasie, en speenkalwerpryse het gedaal, maar hy voorspel dat daar weer in Maart 'n normal vraag en aanbod kan wees.
OFM-nuus
