Agri Hour
Bek-en-klouseer: Goeie vordering gemaak deur onderskeie taakspanne─── CHRISTAL-LIZE MULLER 05:34 Wed, 06 Feb 2019
Vordering word gemaak deur die taakspanne wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF) aangewys is om die uitbreking van bek-en-klouseer te hanteer.
Die taakspanne bestaan uit betrokkenes in die bedryf.
Daar is ‘n oorkoepelende bestuurskomitee, waarvan dr. Pieter Vervoort, voorsitter van die nasionale dieregesondheidsforum, deel is, terwyl daar afsonderlike taakspanne is wat tegniese, handel en kommunikasie-kwessie hanteer. OFM-nuus het met Vervoort gepraat oor die vordering wat deur die taakspanne gemaak word…
Dit was dr. Pieter Vervoort, voorsitter van die nasionale dieregesondheidsforum. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM-nuus
