Agri Hour
Kundige praat oor aangeplante weiding en die bemesting daarvan─── 06:25 Thu, 07 Feb 2019

In hierdie insetsel praat Gerald Dunhin oor aangeplante weiding en die bemesting daarvan.
Dunhin sê van Januarie tot Maart is die aangewese maande om weiding in die somerreënvalgebied te vestig. Dit is omdat onkruiddruk laer is. Onkruidbeheer is van groot belang. Hier is Dunhin...
Dié landbou insetsel word moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Suidwes Landbou is altyd aan jou kant al kom die grootste storms oor die vlaktes van die platteland. Suidwes Landbou – die eerste keuse!
OFM-nuus