Agri Hour
#SONA2019 Ramaphosa-aanslag beter as dié van Zuma─── CHRISTAL-LIZE MULLER 06:02 Mon, 11 Feb 2019
President Cyril Ramaphosa se vooruitsigte vir Suid-Afrika in sy staatsrede verlede week is ‘n reuse-verbetering op sy voorganger, Jacob Zuma, se poging.
Dit is volgens ‘n politieke ontleder, Melanie Verwoerd, wat meen Ramaphosa het ‘n passie vir landbou en dit was duidelik in sy toespraak toe hy die ekonomiese belang van landbou in die land beklemtoon het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat…
Dit was Melanie Verwoerd, ‘n politieke ontleder slegs op Before Dawn.
