On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Wanhoop heers in die Noord-Kaapse Williston-distrik weens droogtetoestande

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:34 Tue, 12 Feb 2019

Wanhoop heers in die Noord-Kaapse Williston-distrik weens droogtetoestande | News Article
FOTO: OFM

Bykans die hele Williston-distrik in die westelike deel van die Noord-Kaap aangrensend aan Sutherland, gaan onder erge droogtetoestande gebuk.


Brand du Toit, voorsitter van die plaaslike landbouvereniging, sê wanhoop gedy onder boere. Hy sê as dit wel reën, is dit min en reën kom kol-kol voor. Die grootste gedeelte van dié distrik het sedert Mei verlede jaar nog nie ‘n druppel reën gehad nie. Die situasie is nou verby kritiek en al waaraan boere nou kan vashou is voerskenkings. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was Brand du Toit, voorsitter van die Williston-landbouvereniging. Skakel Woensdagoggend in op Before Dawn tussen 05:00 en 06:00 wanneer Du Toit verder gesels oor voerskenings en die situasie op plase in die gebied.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.