On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Daar is 'n wil om 'n verskil te maak, sê ekonoom oor Ramaphosa se staatsrede

───   06:19 Wed, 13 Feb 2019

Daar is 'n wil om 'n verskil te maak, sê ekonoom oor Ramaphosa se staatsrede | News Article
Prof. Johan Willimse FOTO: Nictus Limited

Die landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse gee sy mening oor pres. Cyril Ramaphosa se onlangse staatsrede.


Volgens hom was daar positiewe punte wat uitgelig kan word, soos die wil om ‘n verskil te maak. 

Hy verwys ook na die invloed van infrastruktuur in die platteland.



Die landbounuus op OFM is moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.