On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Lamsvleis se prys bereik laagtepunt

───   06:59 Tue, 19 Feb 2019

Lamsvleis se prys bereik laagtepunt | News Article

Die vleiskenner, Peter Milton, gee die jongste vleispryse deur.


Volgens hom is die prys van lam tans op ‘n jaarlikse laagtepunt wat tot Mei kan voortduur. Desember het ook nie meer so ‘n groot invloed op pryse nie en ongediertes het weer ‘n groot invloed op die syfers. OFM se Pieter Möller het met Milton gepraat...



Die landbounuus-insetsel op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.