On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Ramaphosa het positiewe boodskap oor landbou

───   08:51 Wed, 20 Feb 2019

Ramaphosa het positiewe boodskap oor landbou | News Article

'n Landbou-ekonoom, dr. Johnny vd Merwe verbonde aan Noordwes-Universiteit (NWU), gee sy mening oor pres. Cyril Ramaphosa se onlangse staatsrede.


Hy fokus veral op voedselsekuriteit en produktiwiteit en die rol wat opleiding en vaardigheisontwikkeling kan speel. 

Volgens Van der Merwe was Ramaphosa se boodskap positief veral in die lig dat hy gesê het die landboubedryf moet meer uitvoer gedrewe raak.

OFM se Pieter Möller het met Van der Merwe gepraat...



Die landbounuus-insetsel op OFM is moontlik gemaak deur NWK.  Jou dinamiese vennoot. 


OFM-nuus 

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.