On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Vryheidsfront Plus skepties oor Vrystaatse regering se planne met landbou

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:35 Thu, 21 Feb 2019

Vryheidsfront Plus skepties oor Vrystaatse regering se planne met landbou | News Article
Tammy Wessels FOTO: Verskaf

Die Vryheidsfront Plus is nie optimities nie oor die Premier van die Vrystaat, Sisi Ntombela, se plan om ‘n ekonomiese adviserende komitee saam te stel waarop ‘n verteenwoordiger van landbou ook sal dien.


Tammy Wessels, Vryheidsfront Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer, sê daar is vrae oor of die komitee spoedig saamgestel gaan word en hoe die regering boere gaan ondersteun. Ntombela het Dinsdag in haar provinsiale rede gesê ‘n taakspan is ook aangestel om verdere ondersoek te doen oor hoe boere, wat deur die droogte geraak word, hulp kan ontvang.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Wessels gepraat…



Dit was Tammy Wessels, Vryheidsfront Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.