Agri Hour
Kleinhandelpryse word nie aangepas weens verskeie faktore─── 06:17 Thu, 21 Feb 2019
'n Landbou-ekonoom, dr. Frikkie Mare, verbonde aan die Universiteit van die Vrysaat (UV), praat oor die daling in rooivleispryse en die faktore wat daartoe bydra dat die prys van karkasse nie deur kleinhandelaars aangepas word nie.
Hy verduidelik verder die rol van kleinhandelaars in die aangepaste pryse en die tydsverloop tussen die abattoir en die kleinhandel.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Die landbounuus-insetsel word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.
OFM-nuus
