On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Uitvoer van Suid-Afrikaanse wol na China vind steeds nie plaas

───   06:41 Fri, 22 Feb 2019

Uitvoer van Suid-Afrikaanse wol na China vind steeds nie plaas | News Article

Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK, verskaf inligting oor die nuutste verwikkelinge in die wolbedryf.


Victor sê daar word nou op die hoogste regeringsvlakke onderhandel om die uitvoer van wol na China te hervat nadat dié land die invoer van Suid-Afrikaanse wol gestaak het.  Dit kom nadat die bek-en-klouseer virussiekte in Januaire in die Vhembe-distrik in Limpopo uitgebreek het, waarna die Internasionale Organisasie vir Dieregesondheid (OIE) Suid-Afrika se bek-en-klouseervrye status tydelik opgeskort het. 



Die wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weeklikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.