On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

#Begroting2019: Suid-Afrikaners trek aan die kortste ent met belastingverhoging

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:54 Mon, 25 Feb 2019

#Begroting2019: Suid-Afrikaners trek aan die kortste ent met belastingverhoging | News Article
Mike Schüssler FOTO: Investec

Suid-Afrikaners is hard deur Minister Tito Mboweni se eerste begroting geslaan.


Daarmee saam het boere ook “nie baie daaruit gekry nie.” Dit is volgens die ekonoom, Mike Schüssler, wat meen Suid-Afrikaners en ook boere kry bittermin dienslewering deur die regering, maar daar word van hulle verwag om steeds hoër belasting te betaal.

Hy sê ‘n belastingverhoging is aangekondig om die begrotingstekort aan te spreek. Die belastinginkomste het met 9,3% en die ekonomie het met 7% gestyg. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was die ekonoom Mike Schüssler slegs op Before Dawn.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus





@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.