On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Invoer van te veel hoendervleis deur SA nou ‘n kopseer vir plaaslike bedryf

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:00 Mon, 25 Feb 2019

Invoer van te veel hoendervleis deur SA nou ‘n kopseer vir plaaslike bedryf | News Article

Meer as 538 000 ton hoendervleis is in 2018 deur Suid-Afrika ingevoer. Dit is meer as die rekordhoeveelheid hoender wat in 2016 ingevoer is.


Izaak Breitenbach, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimveeverening (SAPV) se braaikuiken-organisasie, sê die hoeveelheid bevrore braaikuikens wat ingevoer is, het van meer as 368 000 ton in 2015 na meer as 538 000 ton in 2018 toegeneem. Volgens hom is dit ‘n rekordgetal ingevoerde hoendervleis en daarmee word die krisis in die hoenderbedryf opnuut beklemtoon.

Breitenbach sê die waarde van die invoer van pluimvee deur Suid-Afrika is sowat R6 miljard. Plaaslike produsente lei nou daaronder en  plaaslike werksgeleenthede in dié bedryf neem af. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Breitenbach gepraat…



Dit was Izaak Breitenbach, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, SAPV, se braakuiken-organisasie.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.