On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Beefmaster glo in Suid-Afrika se rooivleisbedryf en uitvoer van beesvleis

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:38 Tue, 26 Feb 2019

Beefmaster glo in Suid-Afrika se rooivleisbedryf en uitvoer van beesvleis | News Article

Die rooivleisbedryf se bydrae tot Suid-Afrika se ekonomie is in ‘n sterk groeiende fase.


Dit is volgens die hoof van die verskaffingsketting van Beefmaster, Roelie van Reenen, wat meen dié bedryf in Suid-Afrika en sy deelname aan uitvoer is relatief nuut met die land wat steeds ‘n netto-invoerder van rooivleisprodukte is. Gegewe dít het Suid-Afrika wel daarin geslaag om ‘n produksievlak van uitvoer daar te stel, terwyl die staat se rol om handelsbande met ander lande te vorm ook nie vergeet moet word nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van Reenen gepraat en uitgevind wat sy siening is oor die regering se doelwit met landbou…



Dit was Roelie van Reenen, die hoof van Beefmaster se verskaffingsketting. Skakel Woensdagoggend in wanneer Van Reenen verder praat oor die uitdagings in die bedryf.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.