On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Slagters stimuleer verkope met lae A-graad beesvleispryse

───   06:45 Tue, 26 Feb 2019

Slagters stimuleer verkope met lae A-graad beesvleispryse   | News Article

Die landbounuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.


'n  Vleiskenner, Peter Milton bespreek interessanthede in die vleisbedryf. Hy praat ook bees A-grade se prys wat ‘n verskil vir huisvrouens kan maak. Dan bespreek hy verder die rol van die Departement Dieregesondheid en die rol van uitvoer. 

OFM se Pieter Möller het met Milton gepraat...



Die landbounuus op OFM is  moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.