Agri Hour
#Beefmaster: Geen kitsoplossings vir uitdagings in vleisbedryf nie─── CHRISTAL-LIZE MULLER 06:36 Wed, 27 Feb 2019
Daar is nie kitsoplossings vir die uitdagings wat die vleisbedryf raak nie.
Roelie van Reenen, die hoof van Beefmaster se verskaffingsketting, sê die hoë mielieprys, weerstoestande veral met betrekking tot min reën, en Suid-Afrika se ekonomiese toestand en verbuikers se vermoë om vleis aan te koop, kan kan deur betrokkenes hanteer word. Dit kan gedoen word deur dié probleem doeltreffend te bestuur.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van Reenen gepraat.
