On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Koring in somerreënvalstreke benodig 'n profieldiepte van 1,2 meter of dieper

───   06:59 Thu, 28 Feb 2019

Koring in somerreënvalstreke benodig 'n profieldiepte van 1,2 meter of dieper  | News Article

Dié landbou-insetsel word moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Suidwes Landbou is altyd aan jou kant al kom die grootste storms oor die vlaktes van die platteland. Suidwes Landbou – Die eerste keuse!


In hierdie insetsel praat Esmond Coen verder oor koringaanplantings in somerreënvalgebiede.  Dit is belangrik om grondontleding te doen sodat die tipe grond en die diepte daarvan vasgestel kan word om koring aan te plant. Hy sê koring het 'n profieldiepte van 1,2 meter of dieper nodig om genoesame water te berg sodat die koringplant in die droë wintertyd kan groei met die beskikbare grondwater totdat die lentereënval voorkom.  



Dié landbou-insetsel word moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Suidwes Landbou is altyd aan jou kant al kom die grootste storms oor die vlaktes van die platteland. Suidwes Landbou – Die eerste keuse!


OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.