On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Die verwagte kommersiële mielie-oes vir 2019 is minder as vorige oes

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:29 Fri, 01 Mar 2019

Die verwagte kommersiële mielie-oes vir 2019 is minder as vorige oes | News Article
FOTO: OFM

Die Nasionale Oesskattingskomitee het Woensdag die hersiene oppervlakteskatting onder somergewasse, asook die eerste produksieskatting vir 2019 vrygestel.


Marda Scheepers van dié komitee, sê voorlopige oppervlakte onder mielies is minder as aanplantings verlede seisoen, maar dit is meer as die Nasionale Oesskattingskomitee se voorlopige oppervlakteskatting wat in Januarie vanjaar vrygestel is. Daarmee saam is die verwagte kommersiële mielie-oes ook minder as 2018 se oes. Die opbrengs van mielies is 4,57 hektaar per ton. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Scheepers gepraat…



Dit was Marda Scheepers van die Nasionale Oesskattingskomitee slegs op Before Dawn. Skakel Maandagoggend in wanneer Scheepers oor die toename in die hersiene oppervlakte- en produksieskatting vir sorghum praat.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.