Agri Hour
NWK-landbounuusinsetsel: OFM gesels met Anton Homsek 'n boer by Bloemfontein─── 07:13 Mon, 04 Mar 2019
Die landbounuus-insetsel op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.
'n Leierboer naby Bloemfontein gesels vandag oor landboutoestande in sy omgewing. Hy vertel van die onlangse goeie reën, aanplantings en die groot verskille tussen normale en abnormale seisoene.
OFM se Pieter Möller het met Anton Homsek gepraat...
Die landbounuus-insetsel op OFM is moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.
OFM-nuus
