On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

NWK-landbounuus: Speenkalwerprys kan na verwagting in Maart daal

───   05:58 Tue, 05 Mar 2019

NWK-landbounuus: Speenkalwerprys kan na verwagting in Maart daal | News Article
FOTO: RPO Vrystaat

Die landbounuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.


'n Vleiskenner, Peter Milton, deel sy mening oor die bedryf. Milton praat oor die verkoop van kalwers net tot die einde van die maand en dat pryse moontlik kan styg. 

Hy meen die beste trekpleister vir kalwers is die verlaging van prys. OFM se Pieter Möller het met Milton gepraat...



Dit was die vleiskenner Peter Milton wat met OFM-nuus se Pieter Möller gepraat het.

Die landbounuus op OFM is  moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus





@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.