On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Meer geld moet aan droogtehulp in die #FSbudget gaan, meen VF Plus

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:27 Tue, 05 Mar 2019

Meer geld moet aan droogtehulp in die #FSbudget gaan, meen VF Plus | News Article

Die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat meen die LUR van Finansies in die provinsie, Elzabe Rockman, moet meer geld beskikbaar stel aan boere in droogtegeteisterde dele van die provinsie wat al vir etlike jare swaar onder droogte gebuk gaan.


VF Plus-lid van die Vrystaatse wetgewer, Tammy Wessels, sê ‘n duidelike plan moet verskaf word rakende geld wat vir die ontwikkeling van opkomende boere beskikbaar gestel word om korrupsie met regeringsprojekte uit te skakel. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Wessels gepraat…



Dit was Tammy Wessels, VF Plus-lid van die Vrystaatse Wetgewer, wat gepraat het oor dié party se verwagtinge in die begrotingsrede wat vandag by Gariepdam deur die provinsiale LUR van Finansies, Elzabe Rockman, gelewer word. 

Om weer na hierdie en ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.