Agri Hour
Vleisverbruik se groeikoers neem af─── 07:14 Tue, 05 Mar 2019
In hierdie Before Dawn-insetsel praat OFM se Pieter Möller oor vleisverbruik se groeikoers wat afneem en die gevolge daarvan.
Daar is egter heelwat geleenthede vir ondernemings om hulpmiddels te bemeester. Daar word ook gekyk na die volgende tien jaar se syfers en wat die invloed daarvan op die bedryf gaan wees.
Dit was OFM se Pieter Möller.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na OFM se landbounuusbulletins.
OFM-news
