On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

#FSbudget: DA hoop genoeg geld word aan landbou toegeken

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:24 Tue, 05 Mar 2019

#FSbudget: DA hoop genoeg geld word aan landbou toegeken | News Article

Die LUR van Finansies in die Vrystaat, Elzabe Rockman, gaan na verwagting vandag (Dinsdag) inkomste- en bestedingsplanne in haar begrotingsrede vir die 2019/20 finansiële jaar verskaf.


Rockman lewer haar begrotingsrede by die Gariepdam. DA-wetgewerlid in die Vrystaat, David van Vuuren, sê Rockman het ‘n groot uitdaging om die min geld wat beskikbaar is, korrek in die provinsie aan te wend. Daarmee saam sê hy genoeg geld moet egter aan landbou toegeken word omdat dit ‘n belangrike sektor in die Vrystaat is. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van Vuuren gepraat…



Dit was David van Vuuren, DA-wetgewerlid in die Vrystaat, slegs op Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.