On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

SACTA-insetsel: Suid-Afrika kan genoeg sojabone vir plaaslike verbruik produseer

───   08:49 Thu, 07 Mar 2019

SACTA-insetsel: Suid-Afrika kan genoeg sojabone vir plaaslike verbruik produseer | News Article

Suid-Afrikaanse sojaboon-produsente moet met internasionale produsente meeding, maar het nie altyd toegang tot die beste saad nie.


Omdat baie produsente sojaboonsaad terughou om volgende seisoen weer te plant, word relatief min sojaboon-saad in Suid-Afrika verkoop, en saadmaatskappye is dus traag om nuwe kultivars hier beskikbaar te stel.

Daarom is ‘n saadteling en -tegnologieheffing ingestel, om saadmaatskappye aan te moedig om in die plaaslike bedryf te belê.

OFM se Gerben van Niekerk het met Divan van der Westhuizen, bestuurder by die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) se plaas-en-insetafdeling gepraat...



Dit was Divan van der Westhuizen, bestuurder by die Buro vir Voesel- en Landboubeleid (BFAP). 

Vir meer inligting besoek die webwerf van die Suid-Afrikaanse Kultivar en Tegnologie-agentskap, oftewel SACTA, by SactaLevy.co.za.


OFM-nuus






@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.