On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Die waarde van vleissnitte word deur vraag en aanbod bepaal

───   08:59 Thu, 07 Mar 2019

Die waarde van vleissnitte word deur vraag en aanbod bepaal  | News Article

Die landbounuus-insetsel op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.


'n Landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat (UV), gesels rooivleispryse wat deur die die waardeketting aangepas word.  

Hy gee ook sy mening oor die faktore wat kleinhandelaars in ag neem wanneer hulle rakpryse verander. Een daarvan is die waarde van die verskillende snitte wat deur vraag en aanbod bepaal word. 

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Die landbounuus-insetsel op OFM is  moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. 


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.