On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

Kan mis gebruik word in landerye, boorde en tuine?

───   09:10 Thu, 07 Mar 2019

Kan mis gebruik word in landerye, boorde en tuine? | News Article

Die landbou-insetsel word moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Suidwes Landbou is altyd aan jou kant al kom die grootste storms oor die vlaktes van die platteland. Suidwes Landbou – Die eerste keuse!


Elize Botha praat in hierdie insetsel die gebruik van mis vir bemesting op landerye, boorde en tuine. Sy sê van die faktore wat in ag geneem moet word is die hoeveelheid stikstof wat in die mis wat gebruik word, voorkom.



OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.