On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Sacta-insetsel: Variëteite word ontwikkel weens statutêre heffing vir sojasaadkweking

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:54 Fri, 08 Mar 2019

Sacta-insetsel: Variëteite word ontwikkel weens statutêre heffing vir sojasaadkweking | News Article

‘n Statutêre heffing vir sojasaadkweking en –tegnologie is op 22 Julie verlede jaar deur die Minister van Landbou, Senzeni Zokwana, bekragtig.


OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Andries Theron, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Kultivar- en Tegnologie-ontwikkeling, Sacta, gepraat…



Dit was Andries Theron voorsitter van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Kultivar- en Tegnologie-ontwikkeling, Sacta. 

Vir meer inligting besoek die webwerf SactaLevy.co.za.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.  Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.