Agri Hour
NWK-insetsel: Hoe bepaal 'n boer wanneer sy diere vrugbaar is?─── 06:55 Tue, 12 Mar 2019
Die landbou-nuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot. '
'n Vleiskenner, Peter Milton, deel sy mening oor die bedryf. Milton bespreek oudergewoonte interessante tendense in die vleisbedryf. Hy ontleed onder andere die siklus van koeie en bulle en hoe bepaal jy wanneer diere vrugbaar is. OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Die landbou-nuus op OFM is moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.
