Agri Hour
Trekkerverkope neem in Februarie af─── CHRISTAL-LIZE MULLER 07:21 Tue, 12 Mar 2019
Die getal trekkers wat in Februarie vanjaar, in Suid-Afrika verkoop is, is 13% minder teenoor verkope in dieselfde tydperk verlede jaar.
Die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-vereniging (Saama) se dr. Jim Rankin, sê dit kan waarskynlik toegeskryf word aan die onsekerheid onder boere oor hul oes-opbrengste ná droogtetoestande en laat aanplantings van onder meer mielies in die westelike somerreënvalgebied van Suid-Afrika.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…
Dit was dr. Jim Rankin van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-vereniging (Saama).
OFM-nuus
