On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Minder politieke uitsprake oor grondonteining

───   08:43 Wed, 13 Mar 2019

Minder politieke uitsprake oor grondonteining  | News Article
Theo Venter Foto: YouTube

Die landbou-nuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot. 'n Politieke ontleder, Theo Venter, praat oor die Minister van Finansies Tito Mboweni se onlangse begroting.


Venter meen die politieke spel verander hoe nader Suid-Afrika aan die nasionale verkiesing kom. Hy verduidelik ook die onderliggende dringendheid van die begroting en die feit dat grondonteiening deesdae minder in politieke uitsprake genoem word.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Dit was die politieke ontleder, Theo Venter slegs op Before Dawn.

Die landbou-nuus op OFM is moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.