On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Fopnuus gevaarlik vir die landboubedryf

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 09:01 Wed, 13 Mar 2019

Fopnuus gevaarlik vir die landboubedryf | News Article
Malcolm Ferguson FOTO: OFM

Fopnuus wat op sosiale media oor verskeie kwessies insluitende grondbesit versprei word, is ‘n groot probleem in Suid-Afrika.


‘n Afgetrede ambassadeur van Suid-Afrika, wat nog aktief betrokke is by plaaslike regeringsake, Malcolm Ferguson, meen mense maak van fopnuus gebruik om hul standpunte wat nie op feite gegrond is nie, te stel en te bevorder.

Volgens hom beskou dié mense hulself as kundiges, maar hulle het bybedoelings en gebruik fopnuus wat gevaarlik is en die fokus van die ware feite verskuif.

Ferguson was verlede Donderdag ‘n spreker op Graan SA (GSA) se jaarlikse kongres by Nampopark buite Bothaville in die Vrystaat en het produsente teen fopnuus gewaarsku. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het dié kongres bygewoon en met Furguson gepraat…



Dit was Malcolm Ferguson, ‘n afgetrede ambassadeur van Suid-Afrika, slegs op OFM.



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.