Agri Hour
NWK-nuusinsetsel: Kleinhandelaars moet die pryse vinnig aanpas─── 07:21 Thu, 14 Mar 2019
Die landbou-nuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot. 'n Landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré, verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) praat vandag oor rakpryse van rooivleis.
Hy gee inligting oor kleinhandelaars wat pryse vinnig moet aanpas en wat die faktore is wat in ag geneem behoort te word. Hy gee ook sy mening oor die eerlikheid wat gepaard gaan met die bepaling van prys.
OFM se Pieter Möller het met Maré gepraat...
Dit was Frikkie Maré 'n landbou-ekonoom verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV).
OFM-nuus
