Agri Hour
Suidwes Landbou-insetsel: Meer oor die vestiging van weidings─── 07:26 Thu, 14 Mar 2019
Die landbou-insetsel word moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Die takbestuurder-promosie is nou aan by jou naaste Suidwes handelstak. Kry 500ml Dectomax Injection Solution teen slegs R1099, BTW uitgesluit.
In hierdie insetsel praat Esmond Koen oor die vestiging van weidings.
Daar is faktore wat in ag geneem moet word wat 'n invloed het op winsgewende produksie. Deeglike beplanning is noodsaaklik voor die vestiging van weidings. Die produksieverwagting of gebruik van 'n weidingsgewas moet in ag geneem word. Daar moet besluit word vir welke veeproduksiepraktyk word die gewas gevestig.
Die landbou-insetsel is moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Die takbestuurder-promosie is nou aan by jou naaste Suidwes-handelstak. Kry 500ml Dectomax Injection Solution teen slegs R1099, BTW uitgesluit.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM-nuus
